18 September 2026 | 13h30 vir 14h00
Kleredrag: Semi-formeel
Ons is reeds geseënd met alles wat ons nodig het vir ’n huis. Indien julle graag iets wil gee, sal ’n bydrae tot ons nuwe lewe saam vir ons ongelooflik kosbaar wees.
Hierdie viering is net vir volwassenes — ons waardeer julle begrip baie.